Ivan is deur ons gekontakt om werk van uiters swak gehalte deur ‘n vorige kontrakteur te herstel of oor te doen. Ons het Ivan uiters betrouwbaar gevin. Sy eerlijkheid en gedetailleerde uiteensetting van die kostes het verseker dat daar geen onaangename verassings na die tyd was nie!
Ons sal Ivan se dienste sonder voorbehoud aanbeveel – sy betroubaarheid, kundigheid, hoë kwaliteit werkverrigting gelyk aan Europese standaarde, aandag aan detail, stiptelikheid en strewe na topgehalte-diens maak hom ons eerste keus vir aluminium vervaardiging en -installasie.